
Gemeente Etes
Gemeente Etes
Die gemeente etes is ‘n heerlike geleentheid om saam met mede-lidmate na erediens te kuier.
Van piekniek, tot braai en potjiekos. Kom kuier saam met ons na erediens!
Hou ons afkondigings dop vir die volgende gemeente ete!