blog1
Aanddiens

Ons aanddiens het ‘n meer informele karakter waarby veral jongmense aanklank vind. Die inhoud van die boodskap is van soortgelyke gehalte as tydens die oggenddiens. Hierdie diens is dus ook ideaal vir iemand wat nie die oggenddiens kan bywoon nie en ook die boodskap wil hoor. Net soos met die oggenddienste vul ons aanddienste ons kleingroepreekse se boodskappe aan.

blog1
blog1
blog1