blog1
Musiekpret

Musiekpret is ‘n heerlike prettige aand saam met familie of vriende. Hier kan jy ‘n span van 10 lede maak, soos jou gunsteling tema aantrek, ‘n heerlike vingerete geniet en kyk of jy die volgende “Noot vir Noot” wenner is!

Dit is ‘n prettige aand en pryse is op die spel. Wie wil dan nie wen nie?

Vir meer inligting oor hoe die musiekpret werk kan jy na die volgende blad gaan kyk:

www.facebook.co.za/musiekpret.sa/